Volwasse Menswees bied opleiding en toerusting wat gegrond is in Christelike spiritualiteit.
Die Reispad na gesonde Menswees:
Kronkel deur jou lewe se storielyn
Transformeer jou swaarkry-ervaringe
Bekwaam jou as agent vir genesende verandering in jou verhoudingsnetwerk
Lei na gesonde individue, gesonde gesinne en ‘n gesonde samelewing
Kom reis saam!
Geregistreerde Publieke Weldaadsorganisasie
Volwasse Menswees is 'n Christelike nie-winsgerigte organisasie wat deur donasies befonds word. Donasies stel Volwasse Menswees in staat om onder andere gratis professionele dienste te lewer aan ekonomies gestremde persone en gemeenskappe, asook aan organisasies wat gemeenskapsontwikeling doen.