Reis in Menswees |1 – 9 Oktober 2019 | Hermanus

01 Oct 2019 - 09 Oct 2019 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 1 – 9 Oktober 2019 te Hermanus

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Sandbaai, Hermanus

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2019:

  • 4 – 11 Desember 2019 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn