Reis in Menswees |27 Maart – 3 April 2019 | Hermanus

27 Mar 2019 - 03 Apr 2019 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 27 Maart – 3 April 2019 te Hermanus

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Sandbaai, Hermanus

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2019:

  • 17 – 24 April 2019 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)
  • 4 – 11 Desember 2019 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn