Reis in Menswees | 20 – 25 Maart 2020 | Hermanus

Reis in Menswees

Reis in Menswees 20 – 25 Maart 2020 te Hermanus

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Sandbaai, Hermanus

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2020

  • 22 – 29 April 2020 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)
  • 2 – 9 Desember 2020 (Leliefontein Plaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

About the Author

Leave a Reply

*

captcha *