Volwasse Menswees » Kursusse

Reis in Menswees | 22 – 29 Maart 2024 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 22 – 29 Maart 2024 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 7 – 14 Desember 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 7 – 14 Desember 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 29 September – 6 Oktober 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 29 September – 6 Oktober 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 8 – 15 Februarie 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 8 – 15 Februarie 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 13 – 20 April 2022 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 13 – 20 April 2022 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 2 – 9 Desember 2020 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 2 – 9 Desember 2020 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Belasting voordele vir Volwasse Menswees donateurs
Volwasse Menswees is ‘n geregistreede nie-winsgewende publieke weldaadsorganisasie met artikel 18a sertifikaat status.

Dit beteken dat ‘n belastingvoordeel aan huidige en voornemende donateurs geskenk kan word deur die uitreiking van belastingsertifikate waardeur donateurs hulle donasies van hulle totale belasbare inkomste kan aftrek.

Tot 10% van ‘n donateur se bruto inkomste kan van belasting afgetrek word indien dit as donasie geskenk word.  Sodoende ontvang donateurs betekenisvolle korting op hulle jaarlikse belasting. Om ‘n donasie te maak en ‘n sertifikaat vir belastingkorting te ontvang, klik op die DONASIE en RAAK BETROKKE knoppies bo-aan die blad.

Is dit tyd vir jou Reis in Menswees?
‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om in besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie. In die artikel se aanhangsel is daar is sinvolle vrae om oor na te dink wat jou sal begelei om die antwoord te ontdek op: “Is dit tyd vir my Reis in Menswees?”

Reis in Menswees 29 Maart – 05 April 2014 te Leliefontein OVS
Reis in Menswees datums vir 2014

29 Maart – 05 April 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)

02 – 10 Julie 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)

03 – 11 Oktober 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)

10 – 17 Desember 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)

Helende Reis in Menswees

Dis daaglikse realiteit: Jou menswees benodig voortdurende vorming en genesing. In Helende Reis kan jy kort en insiggewende gedeeltes lees oor waarom die daaglikse gebroke pool van die lewe vir jou soveel wins inhou op jou pelgrimstog deur die kort aardse lewe. Dis lewenstoerusting wat plaasvind tydens die 8-dag Reis in Menswees.

Is dit tyd vir jou Reis in Menswees?

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om in besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie. Hier is sinvolle vrae om oor na te dink en wat jou sal begelei om die antwoord te ontdek op die vraag:  ”Is dit tyd vir my Reis in Menswees?”

Hoekom ondergaan andere ‘n Reis in Menswees?

Jou menswees benodig voortdurende vorming en genesing. In die artikel se aanhangsel gee ons die verskeie redes waarom andere hulle wou laat begelei op ons unieke manier:  ”Hoekom ondergaan andere ‘n Reis in Menswees? “Weet jy van iemand?

So getuig ander oor hul Reis in Menswees:

“Ek het hiernatoe gekom met hoop op genesing vir pyn en seer, maar baie meer ontvang as wat ek gehoop het.  Ek het  ‘n padkaart gekry om op die praktiese manier  ‘n Christen te wees soos Jesus.”

“Ons huwelik is grondig herstel en vir die eerste keer in ons 12 jaar van getroude lewe kon ons  ‘n volwasse gesprek met mekaar voer”.

“Ek wou 5 jaar gelede al die VM-reis doen.  Ek het opgestaan uit die dood en kan vir die eerste keer weer voel.”

“My Godsbeeld was een van ‘n kwaai, onvriendelike God wat nie ‘regtig’ vergewe nie. Ek was so ‘n ‘pleaser’ dat ek gereeld moeg en gefrustreerd was.”

“Om  veilig te voel  het  ek  ‘n masker van ‘ek is in beheer’ voorgehou.    Eintlik was ek  minderwaardig en wantrouig.  Ek het nou insig in die skade wat dit in my verhoudings meegebring het.”

“Ek het myself so totaal verwerp veral omdat ek nie maer genoeg is nie, dat ek nie ‘n vae benul gehad het van wie ek is nie.”

Vir verdere navrae kontak

Kantoor  028 316 1433

Benna    082 829 2418

Deon      072 460 3023

Epos      info@volwassemenswees.org

Basiese konsepte en organiserende idees
Skeppingsdoel

God het ‘n oorhoofse universele doel waarom Hy elke mens skep. Menswees is om beeld van God te wees in vier basiese verhoudinge op aarde. Volwassenheid is nie net ‘n biologiese begrip nie, maar ‘n gedragsbegrip. Dit beteken om God se uiteindelike doel vir mensees te bereik deur gereeld gedragsaanpassings en -veranderinge in jou verhoudingsnetwerk te ondergaan om sodoende al meer God se soort mens te wees.

Verhoudingsruimte

Vier basiese verhoudinge vorm die ruimte waarbinne elke mens gebore word, gevorm word, opgroei en lewe.

Gedragsvorming

Met die oog op die uitvoering van hierdie skeppingsdoel moet elke mens se persoonlikheid en gedrag deur vormingsprosesse gaan vanaf geboorte. Karakter en gedragsvaardighede moet aangeleer en ontwikkel word vir volwasse funksionering binne verskillende lewensituasies.

Gesinslewe

Karakter en gedrag word hoofsaaklik gevorm in kinders se huisgesinslewe en deur hulle selfgeprogrammeerde reaksies en keuses op die opvoeding, onderrig en modelering van gesagsfigure waarmee hulle te doen het, asook die verskillende lewensomstandighede waarin hulle hulleself daagliks bevind.

Selfbestuur en Selfaanbieding

Elke mens is verantwoordelik vir die kenmerkende manier waarop hy bewus/onbewus kies om homself bestuur en aan te bied binne die verskillende situasies van sy verhoudingsnetwerk, hetsy positief of negatief. Kinders behoort begelei te word om die regte keuses te maak totdat dit instinktiewe gewoonte-optrede tot gevolg het.

Die kwaliteit van samelewings word bepaal deur die kwaliteit van die individu se menswees binne sy verhoudingsruimte

‘n Gesonde mensdom word gebou op die fondament van ‘n gesonde nasie. ‘n Gesonde nasie word gebou op die fondament van ‘n gesonde samelewing. ‘n Gesonde samelewing en beroepslewe word gebou op die fondament van gesonde familie- en gesinslewe. ‘n Gesonde familie- en gesinslewe word gebou op die fondament van ‘n gesonde huwelik. ‘n Gesonde huwelik word gebou op die fondament van ‘n gesonde en volwasse individu met goeie verhoudingsvaardighede. ‘n Gesonde en volwasse individu word gevorm deur in-diepte onderrig en persoonlike begeleiding in praktiese verhoudingsvaardighede.

Genesing en transformasie in menswees is gebiedend

As gevolg van die sondeval is geen mens in staat om sondermeer gevorm te word en te ontwikkel tot ‘n volwasse en gesonde selfbestuurder en selfaanbieder in sy verhoudingsnetwerk om sodoende sy skeppingsdoel te bereik deur God se soort mens te wees nie. Geestelik-genetiese defekte, opvoedingsgebreke, ongesonde/ontbinde huwelike, disfunksionele gesinne/familiegroepe/samelewings en die daaglikse gebroke pool van die lewe veroorsaak verwondinge/elemente van disfunksionering in elke mens se verhoudinge – dit alles en veel meer roep om genesing en herstel. Daarom is transformerende genesing in menswees ‘n noodsaaklike lewenserfenis wat elke mens toekom.

Basiese mensweesbehoeftes

As gevolg van die sondeval en die algemene gebrokenheid van die lewe het elke mens ‘n stel basiese behoeftes wat roep om vervulling sedert geboorte. Die uitgangspunt is:  “As ek my behoeftes vervul kry sal ek aanvaard, geliefd, van waarde, geslaagd, veilig en gelukkig wees”. Mense moet geleer word wat die eintlike kernbehoeftes van elke mens is en hoe dit op Gód se manier tot vervulling kan kom binne-in hulle eie konteks. Onkunde hieroor lei daartoe dat verkeerde behoeftes afgodies word en tot verskillende skadelike vorme van verslawing en gevolglike misbruik lei (bv. mensverslawing, kosverslawing, beroepsverslawing, substansieverslawing, sportverslawing, seksuele verslawing, geld- en besittingsverslawing, tegnologiese verslawing, kriminaliteitverslawing, geweldsverslawing, ambisieverslawing, statusverslawing, prestasieverslawing, voorkomsverslawing, klereverslawing, entertainmentverslawing, kennisverslawing, kunsverslawing, sosialiseringsverslawing, passiwiteitsverslawing, ensovoorts.).

Op sy beurt lei dit tot verskillende vorme en grade van disfunksionele verhoudinge (met God, self, ander en die natuur/dinge).

Prosesse van genesing en transformasie

Volwasse Menswees het die afgelope 19 jaar ‘n praktiese, geïntegreerde Bybels-wetenskaplike terapeutiese onderrigmodel vir mensweesgenesing en transformasie ontwikkel en met sukses bedien aan duisende mense in verskillende lande.