Volwasse Menswees » Uncategorized

Saamstaan: Covid-hulp aan behoeftiges vir VM Reis
Beste Vriende

Ons vertrou dit gaan goed en steeds gesond met julle na hierdie moeilike 2020 jaar totdusver. Ons is self dankbaar steeds gesond.

Daar is heelwat mense wat só nodig het om hulle Reis in Menswees te doen, maar wat as gevolg van die covid-19 toestand nie genoegsame of glad nie fondse het nie. Volwasse Menswees kon nie enige beplande kursus of werkswinkel hierdie jaar aanbied as gevolg van die infeksiekrisis nie.

Die 2014 Reis in Menswees-groep het skenkings gelewer sodat een persoon die Reis in Menswees individueel kon doen in September by die VM-bedieningshuis in Hermanus.

Ons wil jou uitnooi om asseblief ook te oorweeg om, saam met andere wat reeds hulle kursus gedoen het, te help bydra om behoeftiges te borg.

Ons bied tans ‘n gesubsideerde 20% covid-korting prys van R5,600 aan vir die 8-dag Reis in Menswees tydens 9 – 16 Desember op Leliefontein Plaas. Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Op hierdie wyse kan Volwasse Menswees steeds bly funksioneer as charity, en ‘n hele paar mense kan dan dankbaar die seën van ‘n Reis in Menswees beleef en verder uitdra.

Daar kan aan jou ‘n belastingsertifikaat uitgereik word, wat beteken dat jy jou donasie vir korting by SARS kan indien, en op hierdie manier weer jou skenking kan terugkry, om dalk wéér aan te wend.

Indien wel, kan jy antwoord op hierdie epos sodat ‘n belastingsertifikaat aan jou gestuur kan word, en is die bankbesonderhede as volg:

Mature Personhood NPC

ABSA Hermanus

9087905585

Verwysing: voorletter, van, Des20 donasie

Stuur asseblief ook ‘n depositobewys na: info@volwassemenswees.org

Ons nooi jou ook uit om Volwasse Menswees se Facebook bladsy te volg en om ook deel te word van die Volwasse Menswees / Mature Personhood Facebook groep, indien jy sou wou.

Verdere inligting oor die Reis in Menswees en die verskillende werkwinkels is beskikbaar by: www.volwassemenswees.org

Ons verneem ook graag nuus oor hoe dit met jou gaan.

Seëngroete.

Benna en Susan

Jasper en Riekie

Reis in Menswees | 4 – 11 Desember 2019 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 4 – 11 Desember 2019 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 17 – 24 April 2019 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 17 – 24 April 2019 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2019:

4 – 11 Desember 2019 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 5 – 12 Desember 2018 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 5 – 12 Desember 2018 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2018:

28 September – 5 Oktober 2018 (Arukah Gasteplaas, Grahamstad, Oos-Kaap)

5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 28 September – 5 Oktober 2018 | Grahamstad
Reis in Menswees

Reis in Menswees 28 September - 5 Oktober 2018

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind vanaf 28 September – 5 Oktober 2018 op DikkopVlakte Gasteplaas naby Grahamstad in die Oos-Kaap. Lees meer oor DikkopVlakte

Ander kursusdatums vir 2018:

5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ’n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Wees en Doen Liefde Werkswinkel | 27-29 April 2018 | Grahamstad
WEES EN DOEN LIEFDE WERKSWINKEL

27-29 April 2018 | Arukah Gasteplaas, Grahamstad.

CALL TO THE HIGHEST OF ALL

Die lewe is baie eenvoudiger as wat ons dit maak. Daar is slegs een groot praktiese mikpunt en dryfkrag wat tot ‘n suksesvolle lewe lei. Dit gebeur nie outomaties nie.

WEES EN DOEN LIEFDE

Jy bestaan omdat jou Skepper besluit het om deur jou bekend te maak wie en hoe Hy is (Gen 1:27). Jou voorreg en hoogste lewensdoel is dus om God se identiteit en karakter uit te leef in die vier basiese verhoudinge van jou lewe. God som op wie en hoe Hy is: “God is liefde” (1 Joh 4:8). Jou lewensroeping is dus: wees en doen liefde.

IS JY SINIES OOR LIEFDE?

Daar is groot sinisme oor liefde. Die magdom verwondings en mislukkings in allerlei soorte van verhoudinge wat liefde as vertrekpunt en doel gehad het, maak dat min mense daarin belangstel om liefde na te jaag as hoogste doen-doel en uitnemendste leefstyl. Dis omdat daar ‘n totale wanindruk is van wat liefde is.

Liefde is ‘n spesifieke stel verhoudingsvaardighede wat júís bedoel is om gebrokenheid te voorkom, te oorkom en te genees.

ENKELE WERKSWINKEL UITKOMSTE

Keer terug tot jou skeppingsdoel en vereenvoudig jou lewe sinvol.

Leer spesifieke vaardighede wat spanning en gebrokenheid in verhoudinge oorkom en voorkom.

Leer om moeilike mense te hanteer op ‘n manier wat positiewe verandering meebring.

Roei die grootste oorsaak vir verwydering in verhoudinge op alle vlakke uit.

Skakel negatiewe kenmerke om in positiewe karakterontwikkeling.

Ideale naweek vir diepgaande verhoudingsgroei en –herstel.

Onontbeerlike toerusting vir gesinne, families, kollega’s, vriende, verliefdes, verloofdes en getroudes.

NAWEEK BESONDERHEDE & REGISTRASIE

VENUE: Arukah gasteplaas, buite Grahamstad.

AANWYSINGS: Google Maps na Arukah Gasteplaas

DATUMS: 27 - 29 April 2018

PROGRAM:

Vrydag aand 18:30 – 20:30

Saterdag 08:30 – 17:00

Sondag 08:30 – 17:00

KOSTE: R980 per persoon (Akkommodasie, etes en materiaal ingesluit)

REKENINGBESONDERHEDE:

Mature Personhood NPC

Absa Hermanus

9087905585

Geen kontant of kontantdeposito’s asb.

NAVRAE:

Carine van Kerken: 083 306 8388

E-POS: vankerken@gmail.com

Reis in Menswees | 28 Maart – 4 April 2018 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 28 Maart – 4 April 2018 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2018:

28 September – 5 Oktober 2018 (Arukah Gasteplaas, Grahamstad, Oos-Kaap)

5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 9 – 16 Desember 2017 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 9-16 Desember 2017 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Wees en Doen Liefde Werkswinkel | 20-22 Oktober 2017 | Bloemfontein
WEES EN DOEN LIEFDE WERKSWINKEL

20-22 Oktober 2017 | Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein.

CALL TO THE HIGHEST OF ALL

Die lewe is baie eenvoudiger as wat ons dit maak. Daar is slegs een groot praktiese mikpunt en dryfkrag wat tot ‘n suksesvolle lewe lei. Dit gebeur nie outomaties nie.

WEES EN DOEN LIEFDE

Jy bestaan omdat jou Skepper besluit het om deur jou bekend te maak wie en hoe Hy is (Gen 1:27). Jou voorreg en hoogste lewensdoel is dus om God se identiteit en karakter uit te leef in die vier basiese verhoudinge van jou lewe. God som op wie en hoe Hy is: “God is liefde” (1 Joh 4:8). Jou lewensroeping is dus: wees en doen liefde.

IS JY SINIES OOR LIEFDE?

Daar is groot sinisme oor liefde. Die magdom verwondings en mislukkings in allerlei soorte van verhoudinge wat liefde as vertrekpunt en doel gehad het, maak dat min mense daarin belangstel om liefde na te jaag as hoogste doen-doel en uitnemendste leefstyl. Dis omdat daar ‘n totale wanindruk is van wat liefde is.

Liefde is ‘n spesifieke stel verhoudingsvaardighede wat júís bedoel is om gebrokenheid te voorkom, te oorkom en te genees.

ENKELE WERKSWINKEL UITKOMSTE

Keer terug tot jou skeppingsdoel en vereenvoudig jou lewe sinvol.

Leer spesifieke vaardighede wat spanning en gebrokenheid in verhoudinge oorkom en voorkom.

Leer om moeilike mense te hanteer op ‘n manier wat positiewe verandering meebring.

Roei die grootste oorsaak vir verwydering in verhoudinge op alle vlakke uit.

Skakel negatiewe kenmerke om in positiewe karakterontwikkeling.

Ideale naweek vir diepgaande verhoudingsgroei en –herstel.

Onontbeerlike toerusting vir gesinne, families, kollega’s, vriende, verliefdes, verloofdes en getroudes.

NAWEEK BESONDERHEDE & REGISTRASIE

VENUE: Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein.

AANWYSINGS: Google Maps na Villa Avianto

DATUMS: 20 - 22 Oktober 2017

PROGRAM:

Vrydag aand 18:30 – 20:30

Saterdag 08:30 – 17:00

Sondag 08:30 – 17:00

KOSTE: R980 per persoon

Tee/koffie, verversings en ligte middagetes word voorsien.

REKENINGBESONDERHEDE:

Mature Personhood NPC

Absa Hermanus

9087905585

Geen kontant of kontantdeposito’s asb.

NAVRAE:

Elizabeth Adendorff: 082 820 9292

E-POS: info@volwassemenswees.org

Reis in Menswees 30 September – 7 Oktober 2017
Reis in Menswees

Reis in Menswees 30 September – 7 Oktober 2017

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind vanaf 30 September – 7 Oktober 2017 op Arukah Gasteplaas naby Grahamstad in die Oos-Kaap.

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem.

‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn