Volwasse Menswees

Reis in Menswees | 22 – 29 Maart 2024 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 22 – 29 Maart 2024 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 7 – 14 Desember 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 7 – 14 Desember 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 29 September – 6 Oktober 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 29 September – 6 Oktober 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 8 – 15 Februarie 2023 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 8 – 15 Februarie 2023 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 13 – 20 April 2022 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 13 – 20 April 2022 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Saamstaan: Covid-hulp aan behoeftiges vir VM Reis
Beste Vriende

Ons vertrou dit gaan goed en steeds gesond met julle na hierdie moeilike 2020 jaar totdusver. Ons is self dankbaar steeds gesond.

Daar is heelwat mense wat só nodig het om hulle Reis in Menswees te doen, maar wat as gevolg van die covid-19 toestand nie genoegsame of glad nie fondse het nie. Volwasse Menswees kon nie enige beplande kursus of werkswinkel hierdie jaar aanbied as gevolg van die infeksiekrisis nie.

Die 2014 Reis in Menswees-groep het skenkings gelewer sodat een persoon die Reis in Menswees individueel kon doen in September by die VM-bedieningshuis in Hermanus.

Ons wil jou uitnooi om asseblief ook te oorweeg om, saam met andere wat reeds hulle kursus gedoen het, te help bydra om behoeftiges te borg.

Ons bied tans ‘n gesubsideerde 20% covid-korting prys van R5,600 aan vir die 8-dag Reis in Menswees tydens 9 – 16 Desember op Leliefontein Plaas. Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Op hierdie wyse kan Volwasse Menswees steeds bly funksioneer as charity, en ‘n hele paar mense kan dan dankbaar die seën van ‘n Reis in Menswees beleef en verder uitdra.

Daar kan aan jou ‘n belastingsertifikaat uitgereik word, wat beteken dat jy jou donasie vir korting by SARS kan indien, en op hierdie manier weer jou skenking kan terugkry, om dalk wéér aan te wend.

Indien wel, kan jy antwoord op hierdie epos sodat ‘n belastingsertifikaat aan jou gestuur kan word, en is die bankbesonderhede as volg:

Mature Personhood NPC

ABSA Hermanus

9087905585

Verwysing: voorletter, van, Des20 donasie

Stuur asseblief ook ‘n depositobewys na: info@volwassemenswees.org

Ons nooi jou ook uit om Volwasse Menswees se Facebook bladsy te volg en om ook deel te word van die Volwasse Menswees / Mature Personhood Facebook groep, indien jy sou wou.

Verdere inligting oor die Reis in Menswees en die verskillende werkwinkels is beskikbaar by: www.volwassemenswees.org

Ons verneem ook graag nuus oor hoe dit met jou gaan.

Seëngroete.

Benna en Susan

Jasper en Riekie

Reis in Menswees | 2 – 9 Desember 2020 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 2 – 9 Desember 2020 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 4 – 11 Desember 2019 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 4 – 11 Desember 2019 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 17 – 24 April 2019 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 17 – 24 April 2019 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2019:

4 – 11 Desember 2019 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn

Reis in Menswees | 5 – 12 Desember 2018 | Leliefontein
Reis in Menswees

Reis in Menswees 5 – 12 Desember 2018 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2018:

28 September – 5 Oktober 2018 (Arukah Gasteplaas, Grahamstad, Oos-Kaap)

5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn