0
Reis in Menswees |16 – 24 Junie 2026 | Hermanus
Reis in Menswees
Reis in Menswees 16 – 24 Junie 2025 te Hermanus
Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Sandbaai, Hermanus.
‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

