"Hoekom het ek nog nooit van hierdie wonderlike dinge gehoor nie? Nou op my oudag hoor ek wat die lewe eintlik is en voel ek vir die eerste keer ek gaan in die regte rigting en is toegerus daarvoor. Ek dink vir my begin die lewe nou eers.”
"God has made a new beginning for me! How desperately I needed it after so many years of conflict with myself and other people."
Volwasse Menswees waarborg dat al die skenings direk tot voordeel van al die projek doelwitte gebruik sal word. Om 'n skenking te maak by jou bank of deur 'n elektroniese banktransaksie, maak asseblief gebruik van die volgende besonderhede:
Bank: Absa
Tipe rekening: Spaar
Naam: Mature Personhood NPC
Rekening no: 9087905585
Takkode: 632005
SWIFT: absazajj (vir internasionale transaksies)
Verskaf asseblief volle besonderhede met die oog op uitreiking van 'n belastingsertifikaat.
Kontak ons by
Email:info@volwassemenswees.org
Tel: +27 (0) 28 316 1433