Belasting voordele vir Volwasse Menswees donateurs

Volwasse Menswees is ‘n geregistreede nie-winsgewende publieke weldaadsorganisasie met artikel 18a sertifikaat status. Dit beteken dat ‘n belastingvoordeel aan huidige en voornemende donateurs geskenk kan word deur die uitreiking van belastingsertifikate waardeur donateurs hulle...
Read More →

Is dit tyd vir jou Reis in Menswees?

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om in besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie. In die artikel se aanhangsel is daar is sinvolle vrae om oor na te dink wat jou sal begelei om die antwoord te ontdek...
Read More →