0
Belasting voordele vir Volwasse Menswees donateurs
Volwasse Menswees is ‘n geregistreede nie-winsgewende publieke weldaadsorganisasie met artikel 18a sertifikaat status.
Dit beteken dat ‘n belastingvoordeel aan huidige en voornemende donateurs geskenk kan word deur die uitreiking van belastingsertifikate waardeur donateurs hulle donasies van hulle totale belasbare inkomste kan aftrek.
Tot 10% van ‘n donateur se bruto inkomste kan van belasting afgetrek word indien dit as donasie geskenk word. Sodoende ontvang donateurs betekenisvolle korting op hulle jaarlikse belasting. Om ‘n donasie te maak en ‘n sertifikaat vir belastingkorting te ontvang, klik op die DONASIE en RAAK BETROKKE knoppies bo-aan die blad.

