Besoek aan Egipte: 1 Oktober – 1 November 2014
Beste Vriende Ons vertrou dit gaan goed aan julle kant. Vanaf 1 Okt – 1 Nov sal Susan en ek met bediening in Egipte wees. Die volgende kursusse word gedoen: 1. Twee naweke Reis in Menswees – neem Janette se groep van 17 verder – sy het met hulle reeds die... Read More →



