DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN

DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS
WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN
ONDERWERPE WAT AANGERAAK WORD
Jou skeppingsdoel as God se versoeningsagent op aarde.
Die Self as kern van jou innerlike mens waaruit jy funksioneer.
Fases van jou identiteit se transformasieproses.
Elemente van jou menswees-funksionering.
Funksionering vanuit nuwe Christus-identiteit deur vernuwing van jou innerlike mens en uiterlike gedrag.
Woestyntye as belangrike Gods-agent vir jou transformasie.
Konflikte in verhoudinge as winsgewende woestyn momente.
‘n Praktiese model vir die bestuur en versorging van jou innerlike mens en uiterlike gedrag vanuit nuwe Christus-identiteit in die konteks van verhoudingskonflik.
Praktiese wenke om op ‘n sinryke manier bewus en verankerd in die nou-oomblik te leef.
BESONDERHEDE & REGISTRASIE
VENUE: Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein
AANWYSINGS: Google Maps na Villa Avianto
DATUM: 19 – 21 Mei
PROGRAM:
Vry aand 18:30 – 20:30
Saterdag 0830 – 1700
Sondag 0830 – 1700
KOSTE: R980 per persoon
Tee/koffie, verversings en ligte middagetes word voorsien.
Rekeningbesonderhede: Mature Personhood NPC
Absa Hermanus 9087905585
Geen kontant of kontantdeposito’s asb.
NAVRAE
Elizabeth Adendorff: 082 820 9292
Epos: elizabeth.adendorff@gmail.com

