DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN 


DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS

WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN 

 

ONDERWERPE WAT AANGERAAK WORD

Inline image 1 Jou skeppingsdoel as God se versoeningsagent op aarde.

Inline image 2 Die Self as kern van jou innerlike mens waaruit jy funksioneer.

Inline image 3 Fases van jou identiteit se transformasieproses.

Inline image 4 Elemente van jou menswees-funksionering.

Inline image 5 Funksionering vanuit nuwe Christus-identiteit deur vernuwing van jou innerlike mens en uiterlike gedrag.

Inline image 6 Woestyntye as belangrike Gods-agent vir jou transformasie.

Inline image 7 Konflikte in verhoudinge as winsgewende woestyn momente.

Inline image 8 ‘n Praktiese model vir die bestuur en versorging van jou innerlike mens en uiterlike gedrag vanuit nuwe Christus-identiteit in die konteks van verhoudingskonflik.

Inline image 9 Praktiese wenke om op ‘n sinryke manier bewus en verankerd in die nou-oomblik te leef.

 

BESONDERHEDE & REGISTRASIE

VENUE: Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein

AANWYSINGS: Google Maps na Villa Avianto 

DATUM: 19 – 21 Mei

PROGRAM:
Vry aand 18:30 – 20:30
Saterdag 0830 – 1700
Sondag 0830 – 1700

KOSTE: R980 per persoon
Tee/koffie, verversings en ligte middagetes word voorsien.
Rekeningbesonderhede: Mature Personhood NPC
Absa Hermanus 9087905585
Geen kontant of kontantdeposito’s asb.

NAVRAE

Elizabeth Adendorff: 082 820 9292
Epos: elizabeth.adendorff@gmail.com

 

About the Author

Leave a Reply

*

captcha *