Volwasse Menswees Werkswinkel Potchefstroom 10 – 12 April 2015
CALL TO THE HIGHEST OF ALL Die lewe is baie eenvoudiger as wat ons dit maak. Daar is slegs een groot praktiese mikpunt en dryfkrag wat tot ‘n suksesvolle lewe lei. Dit gebeur nie outomaties nie. WEES EN DOEN LIEFDE Jy bestaan omdat jou Skepper besluit het om deur jou bekend te... Read More →




