DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN ONDERWERPE WAT AANGERAAK WORD Jou skeppingsdoel as God se versoeningsagent op aarde. Die Self as kern van jou innerlike mens waaruit jy funksioneer. Fases van jou identiteit se transformasieproses. Elemente van jou menswees-funksionering. Funksionering vanuit nuwe Christus-identiteit deur vernuwing van jou innerlike mens en uiterlike gedrag. Woestyntye as belangrike Gods-agent vir jou transformasie. Konflikte in verhoudinge as winsgewende woestyn momente. ‘n Praktiese model vir die bestuur en versorging van jou innerlike mens en uiterlike gedrag vanuit nuwe Christus-identiteit in die konteks van verhoudingskonflik. Praktiese wenke om op ‘n sinryke manier bewus en verankerd in die nou-oomblik te leef.