Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat 25 Maart 2015 – 1 April 2015

25 Mar 2015 - 01 Apr 2015 | 08:00 am - 05:00 pm
Place : Leliefontein Plaas Vrystaat SUID AFRIKA
Cost : R5,950
Phone : 028-3161433 (t) 088 028 3161433 (f) info@volwassemenswees.org

Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar.

Leliefontein het unieke geriewe wat spesiaal ingerig is vir die tipe bedieningsvereistes soos die van Volwasse Menswees se Reis in Menswees.

Lees Meer

Registreer nou