Reis in Menswees | 28 September – 5 Oktober 2018 | Grahamstad

28 Sep 2018 - 05 Oct 2018 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 28 September - 5 Oktober 2018

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind vanaf 28 September – 5 Oktober 2018 op DikkopVlakte Gasteplaas naby Grahamstad in die Oos-Kaap. Lees meer oor DikkopVlakte

Ander kursusdatums vir 2018:

  • 5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ’n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie. 
Voltooi ons registrasievorm aanlyn