0
Reis in Menswees 30 September – 7 Oktober 2017
Reis in Menswees
Reis in Menswees 30 September – 7 Oktober 2017
Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind vanaf 30 September – 7 Oktober 2017 op Arukah Gasteplaas naby Grahamstad in die Oos-Kaap.
‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem.
‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.
Voltooi ons registrasievorm aanlyn


