Reis in Menswees | 2 – 9 Desember 2020 | Leliefontein

Reis in Menswees Reis in Menswees 2 – 9 Desember 2020 te Leliefontein Plaas Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein ‘n Reis in Menswees is...
Read More →

Belasting voordele vir Volwasse Menswees donateurs

Volwasse Menswees is ‘n geregistreede nie-winsgewende publieke weldaadsorganisasie met artikel 18a sertifikaat status. Dit beteken dat ‘n belastingvoordeel aan huidige en voornemende donateurs geskenk kan word deur die uitreiking van belastingsertifikate waardeur donateurs hulle...
Read More →

Is dit tyd vir jou Reis in Menswees?

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om in besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie. In die artikel se aanhangsel is daar is sinvolle vrae om oor na te dink wat jou sal begelei om die antwoord te ontdek...
Read More →

Reis in Menswees 29 Maart – 05 April 2014 te Leliefontein OVS

Reis in Menswees datums vir 2014 29 Maart – 05 April 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 02 – 10 Julie 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 03 – 11 Oktober 2014 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 10 – 17 Desember 2014 (Leliefontein...
Read More →

Basiese konsepte en organiserende idees

Skeppingsdoel God het ‘n oorhoofse universele doel waarom Hy elke mens skep. Menswees is om beeld van God te wees in vier basiese verhoudinge op aarde. Volwassenheid is nie net ‘n biologiese begrip nie, maar ‘n gedragsbegrip. Dit beteken om God se uiteindelike doel vir mensees te...
Read More →

Reis in Menswees kursus datums vir 2013

Reis in Menswees datums vir 2013 21 – 28 Maart 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 22 – 29 Junie 2013 (Hermanus, Weskaap) 21 – 28 September 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 6 – 13 Desember 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)
Read More →

Egypt friends on retreat in SA

A new group of Egyptian friends underwent training in the Mature Personhood program in South Africa. From left to right: Moheb, Samer, Marc, Carole, Janette, Mina, Amgad.
Read More →

Reis in Menswees 8 – 15 Desember

Reis in Menswees 8 – 15 Desember 2012 te Leliefontein OVS Registrasies het begin vir die eersvolgende Reis in Menswees wat plaasvind vanaf 8-15 Desember 2012  op ‘n pragtige retreatplaas (Leliefontein) tussen Welkom en Bultfontein (Vrystaat). So getuig mense wat hulle...
Read More →

Volwasse Menswees werkswinkels in Pretoria (Julie)

VERNUWE JOU PERSPEKTIEF Kry perspektief in 3 strategiese areas  ‘n Lewe waaroor nooit nagedink word nie is nie die moeite werd om te leef nie. Tye het dramaties verander en daarom moet ons strategie vir ‘n sinvolle en invloedryke lewe ook aangepas word. “Paradise lost” kan we...
Read More →

Leliefontein Retreatplaas

Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar. Leliefontein...
Read More →
12