Reis in Menswees kursus datums vir 2013

Reis in Menswees datums vir 2013 21 – 28 Maart 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 21 – 28 September 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat) 6 – 13 Desember 2013 (Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat)
Read More →

Egypt friends on retreat in SA

A new group of Egyptian friends underwent training in the Mature Personhood program in South Africa. From left to right: Moheb, Samer, Marc, Carole, Janette, Mina, Amgad.
Read More →

Reis in Menswees 8 – 15 Desember

Reis in Menswees 8 – 15 Desember 2012 te Leliefontein OVS Registrasies het begin vir die eersvolgende Reis in Menswees wat plaasvind vanaf 8-15 Desember 2012  op ‘n pragtige retreatplaas (Leliefontein) tussen Welkom en Bultfontein (Vrystaat). So getuig mense wat hulle...
Read More →

Volwasse Menswees werkswinkels in Pretoria (Julie)

VERNUWE JOU PERSPEKTIEF Kry perspektief in 3 strategiese areas  ‘n Lewe waaroor nooit nagedink word nie is nie die moeite werd om te leef nie. Tye het dramaties verander en daarom moet ons strategie vir ‘n sinvolle en invloedryke lewe ook aangepas word. “Paradise lost” kan we...
Read More →

Leliefontein Retreatplaas

Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar. Leliefontein...
Read More →

Enkele getuienisse van Mensweesreisigers

“Ek het altyd vasgekyk teen swaarkry en moeilike tye en my lewe so probeer organiseer dat ek meestal net goeie en gelukkige tye beleef. Ek het die fout van my lewe gemaak, want ek het nie die wins in die gebroke deel van die lewe (wat maar elke dag deel is van elke mens se...
Read More →
12