Reis in Menswees | 13-20 April 2022 | Leliefontein

13 Apr 2022 - 20 Apr 2022 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 13 – 20 April 2022 te Leliefontein, Vrystaat

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein plaas, naby Welkom in die Vrystaat. 

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2022

  • 13 – 20 April 2022 (Leliefontein Plaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn