Reis in Menswees | 22 – 29 Maart 2024 | Leliefontein

22 Mar 2024 - 29 Mar 2024 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 22 – 29 Maart 2024 te Leliefontein, Vrystaat

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein plaas, naby Welkom in die Vrystaat. 

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.


Voltooi ons registrasievorm aanlyn