Reis in Menswees | 7 – 14 Desember 2023 | Leliefontein

07 Dec 2023 - 14 Dec 2023 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 7 – 14 Desember 2023 te Leliefontein, Vrystaat

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein plaas, naby Welkom in die Vrystaat. 

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Kursusdatums vir 2024

  • 22 – 29 Maart 2024 (Leliefontein Plaas, tussen Bultfontein en Welkom, OVS)