Reis in Menswees | 29 September – 6 Oktober 2023 | Leliefontein

29 Sep 2023 - 06 Oct 2023 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 29 September – 6 Oktober 2023 te Leliefontein, Vrystaat

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein plaas, naby Welkom in die Vrystaat. 

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2023

  • 29 September – 6 Oktober 2023 (Leliefontein Plaas, Wesselsbron, Vrystaat)