Reis in Menswees | 9-16 Desember 2020 | Leliefontein

09 Dec 2020 - 16 Dec 2020 | 08:00 am - 04:00 pm

Reis in Menswees

Reis in Menswees 9 – 16 Desember 2020 te Leliefontein, Vrystaat

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein plaas, naby Welkom in die Vrystaat. 

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Ander kursusdatums vir 2020

  • 9 – 16 Desember 2020 (Leliefontein Plaas, Wesselsbron, Vrystaat)

Voltooi ons registrasievorm aanlyn