REIS IN MENSWEES DATUMS VIR 2019

Reis in Menswees | 9 – 16 Desember 2017 | Leliefontein

09 Dec 2017 - 16 Nov 2017 | 08:00 am - 05:00 pm
Reis in Menswees Reis in Menswees 9-16 Desember 2017 te Leliefontein Plaas Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein ‘n Reis in Menswees is
Read More →

Wees en Doen Liefde Werkswinkel | 20-22 Oktober 2017 | Bloemfontein

20 Oct 2017 - 22 Oct 2017 | 06:30 pm - 05:00 pm
WEES EN DOEN LIEFDE WERKSWINKEL 20-22 Oktober 2017 | Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein. CALL TO THE HIGHEST OF ALL Die lewe is baie eenvoudiger as wat ons dit maak. Daar is slegs een groot praktiese mikpunt en dryfkrag wat tot ‘n suksesvolle lewe
Read More →
Arukah Gasteplaas naby Grahamstad

Reis in Menswees 30 September – 7 Oktober 2017

30 Sep 2017 - 07 Oct 2017 | 08:00 am - 05:00 pm
Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind vanaf 30 September – 7 Oktober 2017 op Arukah Gasteplaas naby Grahamstad in die Oos-Kaap. ‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n
Read More →

DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN 

19 May 2017 - 21 May 2017 | 06:30 pm - 05:00 pm
DIE BESTUUR EN VERSORGING VAN JOU INNERLIKE MENS WERKSWINKEL | 19 - 21 MEI | BLOEMFONTEIN ONDERWERPE WAT AANGERAAK WORD Jou skeppingsdoel as God se versoeningsagent op aarde. Die Self as kern van jou innerlike mens waaruit jy funksioneer. Fases van jou identiteit se
Read More →

Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat 7 – 14 Desember 2016

07 Dec 2016 - 14 Dec 2016 | 08:00 am - 05:00 pm
Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar.
Read More →

Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat 23 – 30 Maart 2016

23 Mar 2016 - 30 Mar 2016 | 08:00 am - 05:00 pm
Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar.
Read More →

VOLWASSE MENSWEES WERKSWINKEL STELLENBOSCH – 27 FEBRUARIE 2016

27 Feb 2016 | 08:00 am - 05:00 pm
  HAAL WINS UIT JOU WOESTYNTYE WERKSWINKEL – 27 FEBRUARIE – STELLENBOSCH WINS UIT WOESTYNTYE? Een van die heel belangrikste vaardighede wat elke mens moet leer bemeester, is hoe om die gebroke pool van die lewe, die simboliese woestynervaringe, te hanteer.
Read More →

Leliefontein Retreatplaas, Vrystaat 2 – 9 Desember 2015

02 Dec 2015 - 09 Dec 2015 | 08:00 am - 05:00 pm
Ons sien uit om julle te ontmoet en te ontvang op Leliefontein retreatplaas van Jasper en Riekie Coertzen. Leliefontein, is ‘n besondere plaas met ‘n unieke geskiedenis. Dis ‘n plek waar jy God se rus en nabyheid kan aanvaar in en deur alles daar.
Read More →

VOLWASSE MENSWEES WERKSWINKEL STELLENBOSCH 29 – 31 MEI 2015

29 May 2015 - 31 May 2015 | 06:00 pm - 05:00 pm
CALL TO THE HIGHEST OF ALL Die lewe is baie eenvoudiger as wat ons dit maak. Daar is slegs een groot praktiese mikpunt en dryfkrag wat tot ‘n suksesvolle lewe lei. Dit gebeur nie outomaties nie. WEES EN DOEN LIEFDE Jy bestaan omdat jou Skepper besluit het om deur jou bekend
Read More →

VOLWASSE MENSWEES WERKSWINKEL POTCHEFSTROOM 10 – 12 APRIL 2015

10 Apr 2015 - 12 Apr 2015 | 06:00 pm - 05:00 pm