0
Reis in Menswees 2 – 9 Desember 2015
Reis in Menswees
Reis in Menswees 2 – 9 Desember 2015 te Leliefontein Plaas
Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein
‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.


