0
Reis in Menswees | 28 Maart – 4 April 2018 | Leliefontein
Reis in Menswees
Reis in Menswees 28 Maart – 4 April 2018 te Leliefontein Plaas
Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein
‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.
Ander kursusdatums vir 2018:
- 28 September – 5 Oktober 2018 (Arukah Gasteplaas, Grahamstad, Oos-Kaap)
- 5 – 12 Desember 2018 (Leliefontein Gasteplaas, Wesselsbron, Vrystaat)

