Reis in Menswees | 17 – 24 April 2019 | Leliefontein

Reis in Menswees

Reis in Menswees 17 – 24 April 2019 te Leliefontein Plaas

Registrasies het begin vir die volgende Reis in Menswees wat sal plaasvind op Leliefontein Plaas in die Wesselsbron Distrik van die Vrystaat. Lees meer oor Leliefontein

‘n Reis in Menswees is elke mens se voorreg en noodsaaklike erfenis om besit te neem. ‘n Lewe sonder nadenke is nie die moeite werd om te leef nie.

Leave a Reply

*

captcha *