WAT IS 'N REIS IN MENSWEES?
Dis ‘n 8-dag retreat in ‘n terapeutiese eiland-situasie waartydens jy gevestig word in jou skeppingsdoel en jou nuwe identiteit in Christus, sodat jy kan leef by jou naam in al jou verhoudings.
Lees Meer
IS DIT TYD VIR JOU REIS IN MENSWEES?
Ondergaan ‘n intensiewe, hoë-impak vormingskursus wat gapings in jou menswees opvang en betree ‘n nuwe, vrugbare seisoen van lewe sonder ou bagasie.
Lees Meer
ONTDEK JOU WARE SELF
‘n Kern lewenstaak van elke mens is om al die valse selfe wat oor die jare heen gevorm is raak te sien vir wat dit is, daarvan ontslae te raak en jou ware self in God met tevredenheid te ontdek.
Lees Meer
VERNUWE JOU BINNEWÊRELD
As jy weet hoe elke element van jou binnewêreld veronderstel is om te funksioneer, gaan jy toenemend jouself reg bestuur.
HANTEER GISTER EN MÔRE EFFEKTIEF
Leer hoe om negatiewe en onafgehandelde aspekte van jou verlede en toekoms so te hanteer dat jy met konsentrasie en energie voluit in die hede kan leef.